“Dit was so ‘n lekker dag om saam met my sussie ons verjaardag te vier,” vertel Daylene Ferreira, tweelingsussie van Angie Ferreira, wat op Dinsdag, 28 Oktober, hulle 27ste verjaardag gevier het.
NÁ 36 jaar diens in die Suid-Afrikaans Polisie groet adjudantoffisier Joseph Swartbooi sy broers en susters in blou en maak ...
SY en haar eks is te close na my sin. Antie, hulle gaan dan nog saam na die movies en sy chat nog laataand met hom. Sy maak ook sy favourite dishes vir hom, maar vir my word daar skaars ’n eier gebak.
Blaai saam met Willem Jordaan, redakteur van Die Burger, en Johnn-Grant Munro, uitleghoof, deur die koerantargiewe se nuus uit dié kalenderweek. Hier is ’n keur uit die koerant se nuusdekking in sy 11 ...
Van saam met sy pa boer op die plaas tot sy eie lappie grond wat hy besit het en waarmee hy gewoeker het tot ’n florerende ...
“Ek het myself toegelaat om te voel wat ek wou voel,” vertel Lize-May Roodt. “Ek het nie my emosies onderdruk nie.” Dit is ...
Mevrou is in 'n onverwagte nostalgie vasgevang, teweeggebring deur die pers blommetjies van die Jakarandabome in Pretoria.
Net om dinge van die begin af in perspektief te stel - 3,4 miljoen volgelinge op Facebook, meer as 2 miljoen op Instagram met ‘n spesiale span wat in die buiteland aangestel ...
Duikers het Donderdagmiddag (23/10) die liggaam van Benjamin van Wyk (20) gevind nadat hy verlede Donderdag onder die water ...
Ek dink ons verstaan vergifnis dikwels verkeerd. Ons sien dit as iets wat jy vir iemand anders doen, ’n teken van goedhartigheid, of dalk ’n manier om te wys dat jy ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results