SELFS leerders in Kaapstad is nou dapper genoeg om met vuurwapens skool toe te gaan - soos die Stad se metro beamptes gister ...
“Dit was so ‘n lekker dag om saam met my sussie ons verjaardag te vier,” vertel Daylene Ferreira, tweelingsussie van Angie Ferreira, wat op Dinsdag, 28 Oktober, hulle 27ste verjaardag gevier het.
SY en haar eks is te close na my sin. Antie, hulle gaan dan nog saam na die movies en sy chat nog laataand met hom. Sy maak ook sy favourite dishes vir hom, maar vir my word daar skaars ’n eier gebak.
Blaai saam met Willem Jordaan, redakteur van Die Burger, en Johnn-Grant Munro, uitleghoof, deur die koerantargiewe se nuus uit dié kalenderweek. Hier is ’n keur uit die koerant se nuusdekking in sy 11 ...
Dirkie en haar man, Bernhard, woon al sedert 1978 saam op hul hoewe wat net as ’n stukkie hemel op aarde en ’n rosehemel ...
SPAR is besig om die wêreld van kruideniersware te herdefinieer met ’n allesomvattende leefstyl-bestemming waar ...