Die VF Plus is met rede bekommerd oor die Ekurhuleni-metro se finansiële verslag vir die eerste kwartaal van die 2025/26-boekjaar. Dié verslag toon duidelik aan dat die metro vinnig nader beweeg aan ʼn ...