Die VF Plus het tydens die jongste raadsitting van die Tshwane-metroraad die burgemeester, dr. Nasiphi Moya, versoek om dringend duidelikheid te verskaf oor die herklassifisering van landbouhoewes na ...
Die VF Plus is met rede bekommerd oor die Ekurhuleni-metro se finansiële verslag vir die eerste kwartaal van die 2025/26-boekjaar. Dié verslag toon duidelik aan dat die metro vinnig nader beweeg aan ʼn ...
Die VF Plus veroordeel die wrede plaasaanval op Jan en Elna Dhooge van Schikfontein buite Heidelberg in die sterkste terme. Hierdie aanval, wat Dinsdagaand plaasgevind het, is nie net ’n misdaad teen ...
Die VF Plus moedig veeboere aan om seker te maak hulle diere is teen miltsiekte geënt. Dit volg na ‘n bevestigde uitbreking op die Ghaapse Berg naby Douglas. Miltsiekte, veroorsaak deur die Bacillus ...
After constant pressure from the Freedom Front Plus (VF Plus), repairs to the R76 between Steynsrus and Kroonstad have finally gained momentum. Months of monitoring has resulted in tangible ...
Die VF Plus gooi sy volle gewig agter die gemeenskap van Harrismith se stryd teen die besluit van die Munisipale Afbakeningsraad (MDB) om die dorp se afbakening van die wanfunksionele Maluti-A-Phofung ...
The Speed Classic Cape Town motorsport event scheduled for this coming weekend is poorly planned and will seriously inconvenience approximately 100 000 residents who use the affected routes to travel ...
It is crucial and in the best interest of everyone in South Africa that the agricultural sector functions optimally, therefore, the Freedom Front Plus (VF Plus) is willing to facilitate discussions to ...
Dit is van die grootste belang van almal in Suid-Afrika om die landboubedryf in Suid-Afrika optimaal te laat funksioneer en die VF Plus is daarom bereid om gesprekke te fasiliteer om die jarelange ...
Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die hooggeregshof in Pretoria dat die ondertekening van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) op hersiening geneem mag word. President Cyril ...
Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) plaas groot industrieë en ondernemings onder toenemende finansiële druk weens sy versuim om ...
Akademia’s launch of its Paarl campus on Wednesday serves as concrete commentary on the recent destruction of academic facilities at two established South African universities. At the University of ...